International Drivers License
Get connected: comment, discuss, share your experiences and air your opinions on Drive Out’s 4x4 off-road and African overland travel-enthusiasts’ forum.

Feel free to add your voice to this forum by clicking on your topic of interest and submitting your comment.

Alternatively, if you wish to add a new thread simply “Sign in” with your username and password at the bottom of the page. Then click on the category that your new thread will be related to and add your new topic.

According to an article in the Jan/Feb issue of WEGRY, one requires an international drivers license for some of our neigbouring countries like Botswana.


How does one go about to obtain such `n drivers livence?


Regards


Johan Sreyl

Replies

Johan ek het 'n paar jaar

Johan ek het 'n paar jaar terug myne by die AA uitgehaal.

Om 'n Internasionale rybewys

Om 'n Internasionale rybewys (IDP) in die hande te kry, kontak gerus die AA of verkry dit by enige van hul "Travel Experience" winkels. Jy benodig die volgende om aansoek te doen:

  1. 'n Getekende en voltooide aansoekvorm, wat jy hier kan aflaai: IDP 2010
  2. Betaling van 'n permit fooi - R249.00 per permit insl. BTW.
  3. Twee glans ID of Paspoort foto's (wat vir 'n fooi in die winkel geneem kan word).
  4. 'n Geldige Suid-Afrikaanse rybewys (krediet kaart formaat) of gesertifiseerde kopiee van die voor- en agterkant van die lisensie.
  5. 'n Geldige Suid-Afrikaanse identiteitsdokument of paspoort of gesertifiseerde kopiee van identifikasie bladsy in dokument.
  6. Gesertifiseerde kopiee moet gedateer en nie ouer as twee (2) maande wees nie.

Veilig Ry!

Is hierdie IDP dieselfde as

Is hierdie IDP dieselfde as die internationale bestuuders lisensie?

En hoelank is dit geldig?

Reply to this topic

All rights reserved. © Drive Out 2009. Published in South Africa by Media24
Digital Media and Marketing Association