JERRY KANNE OP DIE DAK
Comments
Submitted by eugene on Mon, 12/28/2009 - 22:15.
Hannes, dankie ou maat.Dis mos hoekom ons jerry kanne saamry."Vir ekstra diesel".
Submitted by Suidwester on Thu, 10/29/2009 - 14:11.
Ag nee wat. 'n Jerrykan is sterk en sy prop sit op 'n 45º hoek en jy sit hom altyd met die prop na bo. Verder is daar 'n sluitpen wat jy met 'n draad/knop/slotjie kan bevestig wat dit veilig maak. Enigste werklike probleem is die gewig op die dak....maar dan ry mense eeder met die drek-daktente rond en groot gewig op die dak as om soos gewone mense sports vir die goggas te gee op die grond!
Submitted by Besoeker on Sun, 10/25/2009 - 17:33.
Ek is van mening dat brandstof wat uit jerrykanne lek 'n probleem is ongeag van waar dit op die dak uitlek.
'n Vol Jerrykan op die dak is in elk geval 'n onding. Jy behoort dit so gou as moontlik leeg te maak en nie vir langer daarmee vol ry as wat nodig is nie.
Johan
Add comment
eugene marais
Joined: 10/24/2009





Man,ja.Die jerry kan se leeg maak so gou moontlik is nie hoe nie,jy ry die ekstra brandstof saam vir ingeval ek nodig kry,om met 'n lee ingeval te sit is 'n probleem,ek het al op 'n plek gekom waar altyd brandstof is tot die omgewing se mense hoor brandstof gaan op en almal kom tap vorige dag brandstof so sit jy in afgelee plek en wag so ry ek maar altyd 'n ingeval saam.