Bosverkenner

Is 'n persoon wat fanaties is oor natuur. Die beste manier vir my om op vakansie te wees is karavaan,natuur,stiltes nie die lawaai geraas en gefjaag van die stede nie. Het jare terug vir 21 jaar saam met my ouers op 'n kleinhoewe gebly buite Pretoria. Het o.a 6 jaar in toerisme ook spandeer. Beskik oor 'n in diepte kennis van natuur diere toerisme en 'n kennis van my land.

Op verskeie n/reservate werksaam in my lewe selfs jare terug gewerk vir TPA Natuurbewaring. Ook 'n kursus deurloop in teenwilddiefstal. Die natuur en die bos en alles wat daarmee saam gaan is my lewe my hartklop my passie.

Is gretige kamp mense ek en my vrou en die foto is juis 'n bewys en is geneem op 1 van ons kampnaweke toe ons by Klein Paradys was buite Brits. In die Tuin van Eden.

Add comment

The content of this field is kept private and will not be shown publicly.
All rights reserved. © Drive Out 2009. Published in South Africa by Media24
Digital Media and Marketing Association