Nou vra ek julle outjies wat nie wil travel bv. Botswana toe nie. Waar in SA gaan ek weg vir n langnaweek, sien olifante leeus, buffels en wat nog meer, wat wild rondloop, vir R 3000 alles ingesluit? Nee wat. Ek spandeer liewers my geld in n land waar jy nie om elke hoek en draai uitgebyt en besteel word nie. Ek ry liewers 2000 km Bots toe en spandeer slegs 1-2 dae daar, as wat ek ooit weer in SA vakansie hou. Julle moet weet, daar is n sekere gogga in Bots wat jou verslaaf maak aan die plek as hy jou eers gebyt het. N hele trop van daai goggas het my en my vrou gebyt. Ek het byvoorbeeld laas naweek saam 1200 grootvoete geslaap!!!!!!! Nou vra ek jou?